| Management number | 233334684 | Release Date | 2026/06/27 | List Price | US$9.66 | Model Number | 233334684 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
Hierdie unieke omnistiese prágboek is n besonderse, helder en kuns-belaaidecollage-album vir jou manlike geliefde (wat aan Alzheimer se siekte of aan Dementia ly)Dit is n “My-Eie-Herinnerings-Boek” wat jy vir hom kan verpoorsoonlik en by hom kan los –vir die dae wat hy eensaam, kwesbaar of verlore voel.Ja! Jy kan ál jou geliefde se kosbare fototjies, herinneringe, suksesse,familie-lede, kinders, kleinkinders, geliefdes en hartswense namens hom noteer!Maak vir hom collages van al sy gunsteling mensies, dingetjies en herinneringe!Noteer vir hom ál die aandenkinkies wat hom so uniek en so besonders maak!Vul sy mediese noodsaaklikhede in en noteer al sy gunsteling liedjies, flieks,blomme en kosse. Laat hom weet dat hy belangrik is en dat hy absoluut geliefd is!ala-storiafeliza is n kleurvolle en onontbeerlike herinnerings-geskenk aan jou(Alzheimers) pappa, oupa, oom of beste vriend. Die Outeur herhaal doelbewus sekerebladsye in hierdie prágboek met die doel om pertinente brein stimulasie aan te wakker.Hierdie spesiale prág-album lê báie ná aan die Outeur se hart – aangesien sy sélf dielief en leed van die versorgers-rol teenoor brose Alzheimers pasientjies beleef (en geniet) het.n Ieder en n elk van ons moet só n kosbare boek nalaat vir ons geliefdes –want ons elkeen se storie maak saak! Ons MOET mekaar se nalatenskap koester! Altyd! Read more
| ASIN | B09FSCGYBR |
|---|---|
| ISBN13 | 979-8475614327 |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Independently published |
| Dimensions | 8.27 x 0.55 x 11.69 inches |
| Item Weight | 1.54 pounds |
| Print length | 231 pages |
| Publication date | September 9, 2021 |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form